Jannie Mouton is in die pad gesteek as besturende direkteur op die ouderdom van 48. Binne 15 jaar daarnAi bou hy an allemintige sakeryk op: PSG het belange in maatskappye met an markkapitalisasie van R61 miljard. Wie is die man agter PSG? Hoe het Capitec se fenomenale sukses beslag gekry en hoekom vee hy hom af aan die woede van baie in die wynbedryf oor sy KWV-planne? Daar is baie wat sAo hy is an bliksem wat nie nee vir an antwoord vat nie, maar daar is veel meer aan hierdie sakereus. Jannie Mouton speel oop kaarte en deel sy sake- en beleggingslesse.The Warren Buffett Way, RG Hagsrom. Buffettology, Mary Buffett. Warren Buffett Speaks, JanetLowe. How Buffett Doesit, James Pardoe. The Warren Buffett CEO, Robert P. Miles. Warren Buffett and the Interpretation of Financial Statements, anbsp;...
Title | : | Jannie Mouton: En toe fire hulle my |
Author | : | Carié Maas |
Publisher | : | Tafelberg - 2011-07-11 |
You must register with us as either a Registered User before you can Download this Book. You'll be greeted by a simple sign-up page.
Once you have finished the sign-up process, you will be redirected to your download Book page.
How it works: